Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 18º / 33º | George 18º / 31º | Port Elizabeth 17º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT OOS-KAAP SUID-KAAP VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
BUITELAND VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL
GESONDHEID REIS LANDBOU BY KERSFONDS FOTO-KOMPETISIE VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Oos-Kaap
Verslae oor geld lyk beter
21/08/2008 01:08:01 AM - (SA)

Port Elizabeth. - Die Oos-Kaapse regering ondervind steeds groot probleme in sy finansiële bestuur, al is daar ook klein verbeteringe te bespeur.

Dit was gister duidelik toe die ouditeur­generaal (OG) se verslag oor die finansiële stand van die Oos-Kaapse regering in Bhisho bekend gemaak is.

Mnr. Mbulelo Sogoni, Oos-Kaapse premier, het gesê die verslag toon ’n 31%-toename in die aantal ongekwalifiseerde ouditmenings in provinsiale staatsdepartemente. Ses departemente het ongekwalifiseerde ouditmenings ontvang, teenoor slegs twee in die vorige boekjaar.

Die departemente wat ongekwalifiseerde menings ontvang het, is die premierskantoor, provinsiale tesourie, openbare werke, veiligheid en sekuriteit, sport, rekreasie, kuns en kultuur en die provinsiale wetgewer.

Luidens ’n verklaring het ongunstige verslae afgeneem van drie in die vorige boekjaar tot twee in dié boekjaar. Gekwalifiseerde ouditmenings het afgeneem van sewe na vyf oor dieselfde tydperk. Die OG-verslag het benadruk pogings moet aangewend word om ’n verandering te bring in die departemente van gesondheid en onderwys, wat weer ongunstige verslae het.

Die departemente van vervoer, behuising en plaaslike regering, landbou, ekonomiese ontwikkeling en omgewingsake en maatskaplike ontwikkeling het almal gekwalifiseerde ouditmenings ontvang.

Luidens ’n verklaring uit die Oos-Kaapse premierskantoor het verskeie faktore bygedra tot verbeterde finansiële bestuur in die provinsie.

Aandag is veral geskenk aan batebestuur aangesien swak bestuur in die verlede aanleiding gegee het tot die meeste gekwalifiseerde verslae, lui die verklaring.

    
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
520 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |