Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 13º / 24º | Worcester 8º / 25º | George 8º / 22º | Port Elizabeth 10º / 21º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Maarten van der WeijdenFoto: REUTERS
Maarten van der WeijdenFoto: REUTERS
Sport
Swem se “Lance Amstrong” inspireer ander deelnemers
21/08/2008 12:06:44 PM - (SA)

Hy is die Lance Amstrong van swem.

Só het David Davies van Brittanje, die silwermedaljewenner in die oopwaterswem-nommer oor 10 km, die wenner, Maarten van der Weijden, beskryf.

Dié Hollander, wat sewe jaar gelede met kanker gediagnoseer is, het Donderdag die marathon-swemitem in ’n tyd van een uur 51 minute en 51.6 sekondes gewen.

Die 27-jarige Van der Weijden het in 2001, dieselfde jaar as wat die Suid-Afrikaner Natalie du Toit haar been in ’n motorongeluk verloor het, gehoor hy ly aan leukemie.

Hy het breinchirurgie ondergaan en het weer in 2003 kompeterend begin swem.

Davies het gesê Van der Weijden in ’n waardige kampioen.

“Hy het ’n ongelooflike storie wat baie mense kan inspireer. Dit was ’n plesier om teen hom mee te ding en sy prestasie is ongelooflik.”

Van der Weijden het gesê hy het die ervaring om kanker te oorwin, gebruik in sy voorbereiding vir Beijing.

“Ek het geweet ek het ’n kans om te wen, en dit het baie druk op my geplaas. Maar ek het gedink aan alles wat ek reeds deurgemaak het en dat ek steeds hier is, en dit is die belangrikste ding.

“Leukemie het my geleer om stap vir stap te dink. Wanneer jy soveel pyn het, wil jy nie aan die volgende dag of week dink nie, jy dink net aan die volgende uur. Ek het geleer om geduldig te wees en het dieselfde strategie gedurende die marathon gebruik.”

    
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
84 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |