Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 14º / 22º | Worcester 9º / 23º | George 11º / 21º | Port Elizabeth 14º / 21º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SPORT  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Matt Carraro
Matt Carraro
Sport
Waratahs waag met Tuqiri op heelagter
08/05/2008 10:16:04 PM - (SA)

SYDNEY. – Matt Carraro kry môre die eerste keer in die Waratahs se beginspan speelkans. Dié Australiese rugbyspan pak die Stormers in ’n Super14-wedstryd in Kaapstad.

Carraro neem op linkervleuel by die Wallaby Lote Tuqiri oor, wat na heelagter skuif, berig waratahs.com.au. Sam Norton-Knight is na die plaasvervangerbank gerelegeer.

“Matt het beïndruk toe hy as plaasvervanger speelkans gekry het. Hy verdien om in die beginspan te wees vir die Nuwelandse stryd,” het Ewen McKenzie, die hoofafrigter, gesê.

Met dié veranderinge agterlangs hoop hy om meer spasie te skep en die Stormers se verdediging uit te daag.

“Lote speel in elk geval die meeste van die tyd maar agterlangs. Maar ons hoop om hom vanuit die heelagterposisie nóg meer momentum en beslis meer balbesit te gee.”

Die ervare Timana Tahu maak ook sy terugkeer.

“Ons het ouens wat die laaste paar jaar in Super-eindstryde gespeel het, maar dié kookpot gaan nuut wees vir ’n klomp van die jonger spelers.

“Die feit dat Timana van die plaasvervangerbank opgestuur kan word, gee ons net bietjie meer ervaring,” het McKenzie gesê.

Die span is: Lote Tuqiri, Lachie Turner, Rob Horne, Tom Carter, Matt Carraro, Kurtley Beale, Luke Burgess, Wycliff Palu, Phil Waugh (k), Rocky Elsom, Dan Vickerman, Dean Mumm, Al Baxter, Tatafu Polota-Nau, Benn Robinson. PLAASVERVANGERS: Adam Freier, Sekope Kepu, Will Caldwell, David Lyons, Brett Sheehan, Sam Norton-Knight, Timana Tahu.

    
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se winter- en lenteskole. Skryf nou in vir Die Burger se Vakansieskole.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
341 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |