Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
658 dae tot afskop
2010
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsuranceKliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Super14
Kiwi geskors ná hy Big Joe trap
13/05/2008 10:58:23 AM - (SA)

JOHANNESBURG. – Die Chiefs se stut Ben May se Super14-rugbyseisoen is verby nadat hy gister drie weke lank geskors is vir ontoelaatbare spel in Saterdag se kragmeting met die Lions Saterdag op Ellispark.

May het die Lions-flank, Joe van Niekerk, in die gesig getrap.

. Intussen is die Hurricanes-stut Neemia Tialata se tugverhoor tot vandag uitgestel.

Tialata is uitgewys vir ’n gevaarlike duikslag in die wedstryd teen die Force in Wellington. Hy het die Force se Dane Haylett-Petty in die 73ste minuut platgeloop.

. Die Highlanders se All Black-skrumskakel, Jimmy Cowan, sal later vandeesweek in die hof verskyn ná ’n voorval in Dunedin die afgelope naweek.

Cowan is in die vroeë oggendure in hegtenis geneem ná sy span se nederlaag van 15-40 teen die Blues op Carisbrook. Hy is aangekla van wangedrag.

Die All Black-afrigter, Graham Henry, was baie omgekrap toe hy hoor Cowan het met die gereg gebots.

Cowan is ’n aanspraakmaker op ’n plek in die All Black-span en Henry sê sy gedrag is “baie teleurstellend” en dat “rugby nie só iets nodig het nie”.

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |