Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  SKOLE  

  KLEINBURGER  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Skole
Brandwag Mr. Price Rugby-byeenkoms
16/04/2008 10:45:17 AM - (SA)

DIE Hoërskool Brandwag het verlede week sy jaarlikse Mr. Price-rugbytoernooi gehou. JIP-sport het Donderdag ’n paar spelers van die wedstryd tussen die Hoërskool Nico Malan en die ­Hoërskool Middelburg op kamera vasgevang. Middelburg (Mpumalanga) het Nico Malan (Humansdorp) 10-8 geklop in ’n harde wedstryd waarin die spanne hul harte uitgespeel het. SERGIO BAARTZES het die foto’s geneem.

 

Hier word Jaques van Aswegen van Nico Malan hard gevat

 

Hier word Jaques van Aswegen van Nico Malan hard gevat

 

Jaques van Aswegen word grond toe gevat deur ’n Middelburg-verdediger

 

Hier storm Jaques van Aswegen (no. 14) van Nico Malan op Nico Scheepers (no. 15) van Middelburg af

 

Jaques van Aswegen van die Hoërskool Nico Malan word hard grond toe gebring in een van dié wedstryd se doodvatte

 

Dirk Dippenaar van die Hoërskool Middelburg duik oor die doellyn vir ’n puik drie

 

Sean Buttler (no. 10) en Steyn Bezuidenhoud (no. 12) van Middelburg wens mekaar geluk na een van dié skool se drieë

 

Jean-Pierre (no. 8) van die Hoërskool Nico Malan wissel ’n paar woorde met dié drie Middelburg-spelers

 

Middelburg se skrumskakel gee die bal aan met perfeksie

 

Woorde is gereeld tussen dié twee spanne gewissel. Dit was ’n harde wedstryd

 

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |