Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  SKOLE  

  KLEINBURGER  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Skole
Overberg is ’n span om vanjaar dop te hou
31/03/2008 02:47:03 PM - (SA)

DIE Hoërskool Overberg se o.19A-span het blink vertoon in verlede week se rugbytoernooi van die Landbouskool Oakdale, Riversdal.

Die Caledonners was saam met die spanne van Dr. E.G. Jansen (Boksburg) en Brandwag (Uitenhage) die enigste van die 24 o.19-spanne wat strykdeur aan die wenkant gebly het. Die Landbouskool Marlow het die trofee gewen vir die span wat die aanskoulikste spel gedurende die toernooi gelewer het.

Die volledige uitslae is:

Dag 1:Oakdale 45, Hugenote (Springs) 7; Brandwag (Uitenhage) 8, HS Pietersburg 5; Landbougimnasium Augsburg 38, Landbouskool Vryheid 7; Brackenfell 22, Lichtenburg 19; Landbouskool Marlow 51, Menlopark 0; Zwartkop (Pretoria) 20, D.F. Malan 18; Overberg 24, Monumentpark 3; Vredendal 40, HS Langenhoven 3; Bredasdorp 19, Aliwal-Noord 18; Centurion 7, Vredenburg 3; Montagu 27, Sentraal (Beaufort-Wes) 12; Dr. E.G. Jansen 43, Punt 14.

Dag 2: Oakdale 5, Zwartkop 0; HS Langenhoven 34, Landbouskool Vryheid 0; Monumentpark 15, Sentraal 10; Bredasdorp 24, Vredendal 0; Aliwal-Noord 46, Montagu 10; Centurion 32, D.F. Malan 20; Vredenburg 17, Menlopark 15; Overberg 21, Landbougimnasium Augsburg 10; Brandwag 15, Brackenfell 10; Punt 18, Lichtenburg 17; Hugenote 15, Pietersburg 6; Dr. E.G. Jansen 20, Landbouskool Marlow 19.

Dag 3: Dr. E.G. Jansen 34, Oakdale 14; Marlow 20, Hugenote 14; Lichtenburg 36, Bredasdorp 17; Overberg 26, Vredenburg 21; Montagu 17, Vredendal 12; Brandwag 20, Centurion 13; Sentraal 40, Landbouskool Vryheid 22; Augsburg 19, Langenhoven 15; Menlopark 20, Monumentpark 10; Punt 26, D.F. Malan 22; Zwartkop 18, Pietersburg 17; Aliwal-Noord 24, Brackenfell 18.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |