|
||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | |||||||
Skole
Skole-aksie op Nuweland
26/03/2008 03:36:26 PM - (SA)
Die WP-hoërskole-rugbydag het op Nuweland plaasgevind, en die spanne wat deelgeneem het, was Paarl Gimnasium, SACS, Bishops, Bellville HTS, Paarl HJS, Rondebosch, Brackenfell, DF Malan, die Hoërskool Strand en die Tygerberg-klub. Francois Nel het die foto’s geneem.
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |