Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  SKOLE  

  KLEINBURGER  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Skole
Paul Roos, Boishaai se atlete laat rekords spat
03/03/2008 01:07:26 PM - (SA)

ALTESAME 15 rekords het in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch in die slag gebly tydens die kragmeting tussen die spanne van Paul Roos Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl.

Die nuwe rekordhouers is: o.14: Dalen Goliath (PR, 200h: 27.4 sek), Kurtley du Plessis (HJS, 100 m: 11.4 sek en 200 m: 22.6 sek), Jack White (PR, HS: 1.70 m) en HJS se 4x100 m-aflosspan (46.2 sek). o.15: JP Lewis (PR, 200 m: 23.0 sek), Theunis Smit (HJS, hs: 1,78 m), Ruan Maree (HJS, GS: 17,83 m) en Gregory Pietersen (PR, VS: 6,52 m). o.16: Dawie de Koker (PR, 400 m: 50.9 sek). o.17:Brynn-Peter Kemp (PR, GS: 17,33 m en DG: 53,16 m) en Steven Steyn (PR, 400 m: 50.1 sek).o.19: Tershain Raubenheimer (PR, HS: 1,91 m) en Rick Hambridge (PR, 800 m: 1:58.3). Devon Williams (HJS) se wentyd van 22.4 sek in die 200 m vir s.o.16 het die bestaande rekord in dié nommer geëwenaar.

Die HJS-tweetal Kurtley du Plessis (s.o.14 200 m: 22.6 sek: 1 011 punte) en Ruan Maree (s.o.15 GS: 17,83 m: 969 punte) en Gregory Pietersen van Paul Roos (s.o.15 VS: 6,52 m: 903 punte) was die drie toppresteerders op vanjaar se byeenkoms.

Nog agt prestasies van meer as 850 punte is behaal, nl. deur Du Plessis (HJS, s.o.14 100 m: 11.4 sek: 888 punte), Devon Williams (HJS, s.o.16 200 m: 22.4 sek: 883 punte), André Pieters (HJS, s.o.16 200 m: 22.5 sek: 869 punte), Albert Smit (PR, s.o.16 110h: 14.4 sek: 868 punte), JP Lewis (PR, s.o.15 200 m: 23.0 sek: 863 punte), Jason Warrol (PR, s.o.14 90h: 12.9 sek: 862 punte), Brynn-Peter Kemp (PR, s.o.17 DG: 53,16 m: 851 punte) en Devon Williams (HJS, s.o.16 100 m: 11.1 sek: 850 punte).

Die Paul Roos-span het die louere met 1 241 punte ingeoes, met die HJS Paarl tweede met 1 112 punte.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |