Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 16º/18| Worcester 13º/22| George 14º/19| Port Elizabeth 13º/19 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
NetNaweek
‘In die Nik’
09/05/2008 12:34:50 PM - (SA)

Hierdie winter is Suid-Afrika se top Joodse Xhosa-sprekende komediant terug en maak hy reg om te gaan waar geen man nog was nie – binne-in homself.

Emigrasie na Perth? Semigrasie na Knysna? Met so baie onbeantwoorde vrae wonder mens, moet Suid-Afrikaners bekommerd en verward wees? Moet die televisieprogram Who wants to be a millionaire steeds in Zimbabwe uitgesaai word?

Nik Rabinowitz (van One man One goat-faam) konfronteer die naakte waarheid oor hierdie kwessies in In the Nik en beloof ’n skaterlag-vertoning.

In the Nik is saam met Tom Eaton geskryf. Brent Palmer is die regisseur.

In the Nik begin op 14 Mei by On Broadway en duur tot 1 Junie.

Vir meer inligting, skakel gerus 021 424 1194 of besoek die webwerf by www.onbroadway.co.za.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |