Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 16º/18| Worcester 13º/22| George 14º/19| Port Elizabeth 13º/19 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
NetNaweek
Verken wêreld onder water
08/05/2008 11:50:35 AM - (SA)

Milnerton is ’n pragtige voordorpie langs die see. Die lagune bied ’n natuurlike hawe vir voëls en die see bied die regte plek om te leer duik.

SCUBAfrique het sopas ’n nuwe duiksentrum in Milnerton oopgemaak. Om die opening te vier kan elke student leer om te duik vir slegs R750. Die studente kan ook ’n tweede persoon saamneem wat verniet leer om te duik.

Nadat jy hierdie kursus voltooi het, gaan jy ’n Padi-geregistreerde Discover Skubaduiker wees. Dit beteken dat jy enige plek in die wêreld, onder toesig van ’n Padi-vakman kan duik vir ’n hele jaar teen ’n maksimum diepte van 12 meter. As ’n ekstra geskenk, neem SCUBAfrique ’n foto van jou onder die water en stuur dit aan jou.

Die Discover Skubaprogram is ’n program wat jou ’n voorsmakie gee van wat jy kan verwag wanneer jy gaan duik.

Die aanbieding geld tot 25 Mei.

As jy wil deel in die ongelooflike aanbieding, skakel die SCUBAfrique by 021 551 5227.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |