Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
NetNaweek
Prop die langnaweek tjok-en-blok vol
30/04/2008 02:14:44 PM - (SA)

Verbeel jou elke week het net twee werksdae gehad. Dan sou jy inderdaad tyd gekry het vir al die dinge wat jy wil doen

Ongelukkig moet dit vir eers ’n droom bly, en moet ons eerder fokus op hierdie naweek wat wel ‘n volle vier dae lank is...

Teater was nog altyd opwindend, nie net omdat dit regte akteurs is wat voor jou die storie opvoer nie, maar ook omdat jy daar kan wees en al die energie kan absorbeer. Teaterliefhebbers kan hulself bederf die naweek. Daar is baie om van te kies, van teater oor ’n Tokoloshe tot ’n studente produksie oor ’n kaal man...

Onthou jy nog die dae van strokiesboeke soos Archie en Asterix? As jy ure om gesit het en strokiesboeke lees, of steeds ’n lekker strokiesprent geniet, moet jy beslis Saterdag na die Reader’s Den in Claremont haas. Dis Free Comic Book Day en hulle gaan die dag vier met ’n gratis strokiesboek vir almal wat opdaag.

Die internasionale Hip Hop ster, 50 Cent, maak Saterdag ’n Kaapse draai so diegene wat aanhangers is van die legende, moet beslis gou spring.

Daar is ook ’n paar kunsuitstallings wat in die Kaap rondhang, so vir die kunssinniges is dit ’n moet vir jou naweek se dagboek.

Hmmm... Ek groet jou op hierdie Woensdag met ’n glimlag en ’n wuif: Geniet! En ry veilig.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |