Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 16º/18| Worcester 13º/22| George 14º/19| Port Elizabeth 13º/19 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
The Rudimentals is een van die groepe wat verantwoordelik is vir Loud and Rude, ’n organisasie wat die Suid-Afrikaanse musiekindustrie kan skud. Die groep is Saterdagaand saam met Captain Stu, 7th Son en ander Kaapse bands by The Assembly te sien. Foto: VERSKAF
The Rudimentals is een van die groepe wat verantwoordelik is vir Loud and Rude, ’n organisasie wat die Suid-Afrikaanse musiekindustrie kan skud. Die groep is Saterdagaand saam met Captain Stu, 7th Son en ander Kaapse bands by The Assembly te sien. Foto: VERSKAF
NetNaweek
Loud and Rude maak verskil in Suid-Afrikaanse musiekindustrie
29/04/2008 04:24:52 PM - (SA)

Hog Hoggidy Hog, The Rudimentals, 7th Son, Captain Stu en Half Half Price kom almal op Saterdag, 3 Mei saam vir ’n ongelooflike gig by The Assembly.

Die bands wat almal speel is:

. Hog Hoggidy Hog;

. HalfPrice;

. The Rudimentals;

. 7th Son;

. Captain Stu;

. The little Kings; en

. 32 Battalion

Kaapstad se beste punk, reggae en ska bands kom almal byeen om hulle nuwe organisasie, Loud and Rude, bekend te stel.

Loud and Rude is ’n amalgamasie van Suid-Afrika se musiek veterane wat kragte saamspan om ’n opwindende en gesonde industrie te bevorder.

Die organisasie wil ’n platform verskaf om nuwe talent te koester en om lewendige musiek in Suid-Afrika te groei. Dit kan definitief ’n groot verskil in Suid-Afrikaanse musiek maak en die bestaan van die organisasie moet gevier word.

Twee opkomende groepe, The Little Kings en 32 Battalion gaan by die gig die kans kry om hul merk te maak.

Die gig is op 3 Mei by The Assembly, in Kaapstad en begin om 20:00.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |