Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 16º/18| Worcester 13º/22| George 14º/19| Port Elizabeth 13º/19 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
NetNaweek
Tokoloshe op die verhoog
29/04/2008 04:06:34 PM - (SA)

Thandi is ’n jong meisie van ’n Zoeloestam. Eendag vang sy ’n vreemde, tog wonderlike vis - ’n tokoloshe, welbekend as ’n bedrieër in die Zoeloe volkskunde.

In ruil vir sy vryheid, belowe Tokoloshe om vir Thandi te bedien en red haar van die hande van haar kwaadwillige ouma en ’n onwelkome vryer. Hy help haar ook om haar pa in die stad te soek.

Tokoloshe is vol verassings en dit vier respek, vryheid van keuse en lojaliteit as ’n vriendskapsbasis.

Die stuk is deur Pieter Scholtz geskryf en is van 29 April tot 2 Mei om 10:00 by die Baxter-teater te sien.

Kaartjies kos R25 en kan aanlyn deur Computicket bestel word.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |