|
||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | |||||||
Baai langs die swembad of geniet watersporte op die pragtige meer by Lake Pleasant Stay tussen Sedgefield en Knysna. Foto: VERSKAF
NetNaweek
PROMOSIE: Oesters, sjampanje en Jambo Safari
25/04/2008 10:29:40 AM - (SA)
Knysna is sinoniem met oesters en sjampanje. Dis iets waarna ons almal streef en nou kan jy wel ’n luukse wegbreek na die kusdorpie saam met Jambo Safari geniet.
Geniet drie aande se akkommodasie by die vyfster Lake Pleasant Living tussen Knysna en Sedgefield.
Daar is hope aktiwiteite om jouself mee besig te hou, jy kan langs die swembad lê, op die meer gaan bootry of jouself by die spa pamperlang om net ’n paar te noem.
Dit kos R1 630 per persoon wat deel en die pakket sluit drie nagte akkommodasie en ontbyt in.
Die pakket is tot 30 Junie beskikbaar.
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |