Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
NetNaweek
Promosie: Motorcycles Direct
28/03/2008 09:42:03 AM - (SA)

Motorcycles Direct is al vir ’n paar jaar in die motorfietsbedryf, en eienaar, mnr. Tony Balanco, is passievol oor motorfietse. Dis waarom hy die beste motorfietsvervaarvaardiger in China genader het om ’n nuwe motorfiets in te voer. Die motorfiets gaan die trotse Balanco-familienaam dra.

Motorcycles Direct skakel die middelman uit en voer motorfietse direk van die fabriek in China in. Dit beteken meer waarde vir jou geld.

Volgens Balanco se dogter, me. Bernadette Balanco, bemarker van Motorcycles Direct, is die nuwe motorfietse van topgehalte. “My pa gaan gereeld China toe. Daar besoek hy die fabrieke en toetsbestuur die motorfietse. Hy is baie passievol oor motorfietse en hy bekyk die motorfietse van buite en binne. Ons glo dat die nuwe motorfietse van die beste fabriek in China kom.” Die motorfietse wat ingevoer word, gaan deur streng gehaltebeheer voordat dit ingevoer word. Die eerste Balanco wat ingevoer is, was die 125 cc Balanco-motorfiets. Daar gaan nog bromponies, asook ’n reeks groter motorfietse in die Balanco-reeks bekend gestel word. Die 125 cc mag dalk net ’n intreevlakmotorfiets wees, maar die afwerking is van hoë gehalte en lyk baie stylvol. Dis die ideale motorfiets om jou van punt A tot by punt B te kry en besparing is ’n woord wat op hierdie motorfiets van toepassing is. Of dit nou petrol, of tyd is. Die motorfietse se reputasie vir betroubaarheid word gerugsteun deur ’n waarborg vir ware gemoedsrus.

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |