|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Wen met Leefstyl
Kyk nou, stem later
15/04/2008 03:32:11 PM - (SA)
Uit die veertig semifinaliste van die Leefstyl-FAB Bruidspaar van die Jaar-kompetisie sal nóg twee finaliste gekies word om op 3 Mei aan die gala-aand deel te neem. Belangstellendes sal tussen 16 en 20 April vir hul gunsteling paar kan stem. Die finaliste sal op 23 April in die bylaag Leefstyl bekend gemaak word.
Liesl en Aldo Jafta van Kraaifontein
Hugo en Arina Kilian van Worcester
Stefan en Waldi Wever van Boston
Rudi en Deona Botes van die Paarl
Laetitia en Fanie Naudé
Suritha en Evan van Tonder
Rudi en Karen Oosthuyse
Gerrit en Anri Cornelissen
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |