|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Wen met Leefstyl
Tiende finalis bekend
15/04/2008 03:29:20 PM - (SA)
Hierdie tien finaliste sal op 3 Mei op ’n glansgeleentheid in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum meeding om die gesogte titel van die Leefstyl-FAB Bruidspaar van die Jaar.
Nóg twee pare sal deur lesers van Leefstyl gekies word, terwyl ’n verdere twee finalis-pare deur ’n peiling op die webwerf bepaal sal word.
Ronde 1: Jacobus en Lizel Sieberhagen
Ronde 2: Dries en Anneen du Toit
Ronde 3: Heinrich en Annchen Mulder
Ronde 4: Fanie en Chané Malherbe
Ronde 5: Lucas en Natasha O’Connell
Ronde 6: Jurgen en Sulani Rysberger
Ronde 7: Jacques en Marénet Bester
Ronde 8: Magnus en Chelley Kriel
Ronde 9: Rianda en Michael Basson
Ronde 10: Sumari en Nicom Loubser
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |