|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
SPAR Ladies Run
Spar Wedloop vir Vroue verbly kinderharte
01/04/2008 11:17:04 AM - (SA)
Die deelnemers stroom in by verlede jaar se Wedloop vir Vroue en maak gereed vir die groot dag. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
Die afskop van verlede jaar se wedloop. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
Die groep voorlopers tydens verlede jaar se wedren. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
René Kalmer, verlede jaar se wenner, loop voor in die wedloop. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
Die Spar Wedloop vir Vroue kan gestap of gedraf word. Hier stap ’n groep dames die laaste deel. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
Goeie gees maak die Spar Wedloop vir Vroue jaarliks ’n sukses. Selfs mans mag in vroue-klere vir die wedloop inskryf. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
René Kalmer, verlede jaar se wenner, haal die eindstreep. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
Zintle Xiniwe (derde), René Kalmer (eerste), en Catherine Nkosi (tweede) tydens laasjaar se prysuitdeling. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
Lawwe manne wys waarvan hulle gemaak is. Foto: DIE BURGER FOTOGRAWE
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |