Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 27º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
SPAR Ladies Run
Dié vroue doen dit vir ’n goeie doel
28/03/2008 02:23:54 PM - (SA)

DIE Spar Wedloop vir Vroue, wat op Sondag 13 April by die Bellville-stadion plaasvind, lok jaarliks meer as 10 000 deelnemers net uit die Wes-Kaap. Vroue van regoor Kaapstad en die omliggende gebiede neem deel aan die pret en ondersteun só ook ’n goeie doel, aangesien R2 van elke inskrywing aan die Rooi Kruis-kinderhospitaal geskenk word.

Hierdie kinderhospitaal maak hoofsaaklik staat op die regering vir sy finansiering. Wanneer hulle nodig het om hul geriewe op te knap of nuwe toerusting aan te koop, is elke skenking ’n groot hulp.

Dié hospitaal het al die hulp nodig wat hulle kan kry. Die Spar Wedloop vir Vroue ondersteun hierdie hospitaal al vir die afgelope vyf jaar. Vanjaar sal alle skenkings gaan aan toerusting vir die nuwe teaters wat tans aangebou word.

Dié wedloop maak voorsiening vir vroue van alle fiksheidsvlakke. Dit kos R40 om in te skryf vir die 10 km-roete, en R35 vir die 5 km-roete. Jy kan beide afstande stap of draf en die eerste 10 000 inskrywings kry elk ’n gratis T-hemp en geskenkpak.

Daar is ook ’n groot gelukstrekking waarin deelnemers ’n splinternuwe Volkswagen Tenaciti kan wen.

Inskryfvorms is beskikbaar by alle Kwikspar-, Spar- en Superspar-winkels. Deelnemers kan ook binne die volgende uitgesoekte Superspar-winkels inskryf: Aurora, Parklands, Kuilsrivier, Sonstraal, Plattekloof, Seepunt, Die Boord, Belhar, Welgedacht, Rosmead en Elite.

Om meer uit te vind oor die wedloop of om aanlyn in te skryf, besoek www.spar.co.za of kontak Westelike Provinsie Atletiek by 071 100 7141 of by 071 100 7135.

    
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
519 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |