Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
SPAR Ladies Run
Spar Wedloop vir Vroue se Grand Prix-reeks begin in die Wes-Kaap
28/03/2008 02:23:52 PM - (SA)

DIE Spar Wedloop vir Vroue, wat op 13 April by die Bellville-stadion plaasvind, maak voorsiening vir vroue van alle fiksheidsvlakke deur twee roetes aan te bied wat deelnemers kan stap of draf. Dit kos R40 om in te skryf vir die 10 km-roete en R35 vir die 5 km-roete.

Vir die meer ervare deelnemers wat ’n groter uitdaging soek, het Spar ’n hele reeks Grand Prix-wedlope deur die jaar georganiseer. Hierdie reeks laat vroue punte aanteken oor ’n reeks van vyf wedlope. Hulle hoef nie aan al vyf wedlope deel te neem nie, maar hoe meer hulle deelneem, hoe meer punte teken hulle aan. Die eerste been van die Grand Prix-reeks vind in Kaapstad plaas. Dit word gevolg deur ’n wedloop in Port Elizabeth op 3 Mei, in Durban op 22 Junie, in Pretoria op 30 Augustus en in Johannesburg op 12 Oktober.

Die eerste 10 000 inskrywings vir die Kaapse been van dié wedloop kry elkeen ’n geskenkpak vol verrassings en ’n gratis T-hemp van Spar. Daar is ook nog hope ander pryse op die spel by die prysuitdelingseremonie na afloop van die wedloop. Die grootste prys is ’n splinternuwe Volkswagen Tenaciti waarvoor enigeen wat by die prysuitdeling teenwoordig is, kwalifiseer.

Inskryfvorms is beskikbaar by alle Kwikspar-, Spar- en Superspar-winkels. Deelnemers kan ook binne die volgende uitgesoekte Superspar-winkels inskryf: Aurora, Parklands, Kuilsrivier, Sonstraal, Plattekloof, Seepunt, Die Boord, Belhar, Welgedacht, Rosmead en Elite.

Om meer uit te vind oor die wedloop of om aanlyn in te skryf, besoek www.spar.co.za of skakel Westelike Provinsie Atletiek by 071 100 7141 of 071 100 7135.

    
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
519 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |