|
|||||||||||
|
Kampus Rugby
Varsity Cup vinnige feite
25/03/2008 11:34:04 AM - (SA)
Hier volg ’n opsomming van die Varsity Cup-uitslae oor die Paasnaweek, asook die spanne se puntestand en ’n lys van die top puntemakers.
Uitslae oor die Paasnaweek.
Donderdag:
Universiteit van Johannesburg 57 (25), NMMU 7 (0).
Tukkies 25 (3), Pukke 11 (11).
Ikeys 38 (14), Maties 34 (20).
Kovsies 20 (17), Tshwane Universiteit van Tegnologie 9 (6).
Saterdag:
Maties 32 (10), Universiteit van Johannesburg 24 (16).
Pukke 35 (13), Kovsies 24 (14).
Ikeys 38 (12), NMMU 7 (0).
Tukkies 43 (28), Tswane Universiteit van Tegnologie 26 (9).
Maandag:
Tukkies 48 (12), NMMU 13 (6)
Pukke 67 (30), Universiteit van Johannesburg 14 (7).
Maties 43 (17), Tshwane Universiteit van Tegnologie 10 (0).
Ikeys 28 (17), Kovsies 14 (14).
Puntestand:
UCT (31), Maties (25), TUKS (24), NWU-Pukke (23), UJ (16), Shimlas (15), TUT (9) en NMMU (5).
Sien die volledige tabel hier.
Top puntemakers:
Ryno Luus (UJ): 94
Matthew Ryan Rosslee (UCT): 70
Braam Pretorius (TUT): 65
Jean Tiedt (NWU-Pukke): 55
Sarel Potgieter (Maties): 50
Sien die volledige lys hier.
Opkomende wedstryde:
Maandag, 31 Maart: Ikeys vs Pukke (Kaapstad)
Maandag, 31 Maart: Maties vs Tukkies (Stellenbosch)
|
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |