Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Matie-slot Wesley Wilkens gee Saterdag die bal uit, terwyl ’n Shimla-verdediger hom vasvat in die intervarsity op Stellenbosch. Dit was ook deel van die Varsitybeker-reeks. Die Maties het met 27-11 gewenFoto: MICHAEL WALKER
Matie-slot Wesley Wilkens gee Saterdag die bal uit, terwyl ’n Shimla-verdediger hom vasvat in die intervarsity op Stellenbosch. Dit was ook deel van die Varsitybeker-reeks. Die Maties het met 27-11 gewenFoto: MICHAEL WALKER
Kampus Rugby
Sarel Maties se held in sege oor Kovsies
10/03/2008 02:01:16 PM - (SA)

KAAPSTAD. – Die Maties het Saterdag op Stellenbosch verrassend maklik met die Kovsies se Shimlas in hul jaarlikse intervarsity afgereken.

Dié rugbywedstryd in die Danie Cravenstadion het ook deel gevorm van die nuwe Varsitybeker-reeks, en die Stellenbosse studente se sege van 27-11 het verseker dat hulle nog ’n aanspraak op die trofee het.

Die Maties se groot held was die senter Sarel Potgieter wat 22 punte bygedra het. Dit het twee puik drieë ingesluit. Voorlangs het die Maties ook oorgenoeg goeie balbesit gewen om hul haastige agterlyn in besit te stel.

Puntemakers:

MATIES – Drieë: Sarel Potgieter (2), Therlow Pietersen. Doelskoppe: Potgieter (3). Strafskop: Potgieter (2).

SHIMLAS – Drie: Cameron Jacobs. Strafskoppe: Jan du Toit (2).

. In die hoofvoorwedstryd het die Victoriane (Maties se 2de span) teen die Irawas (Kovsies se 2de) die knie gebuig (23-21). Die wedstryd het deurentyd wipplank gery.

Intussen het die Universiteit van Johannesburg Tukkies 41-18 geklop.

Puntemakers:

UJ – Drieë: Ryno Luus (2), Tango Gatya, Hennie Oosthuizen. Doelskoppe: Luus (3). Strafskoppe: Luus (3). Skepskop: André Smith.

TUKKIES – Drieë: Johan Jackson, Warrick Tecklenburg. Doelskop: Chandré Boshoff. Strafskoppe: Boshoff (2).

    
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
520 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |