|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Kampus Rugby
Koshuise pak mekaar op die rugbyveld
06/03/2008 11:29:48 AM - (SA)
Die halfeindstryde van die Steinhoff Koshuisuitkloptoernooi vind dié Vrydag plaas. Elsenburg sal Wilgenhof die stryd aansê terwyl Majuba en Simonsberg mekaar sal pak.
Die toernooi dien as voorbereiding vir die Sauerbeker.
Vorige uitslae
25 Februarie
Majuba wen Helshoogte 19-18
Elsenburg wen Akademia 44-5
Dagbreek wen Goldfields 64-0
Huis Visser wen Huis Marais 14-13
PSO Libertas wen Helderberg 12-8
Simonsberg wen Kolonieshof 29-11
Wilgenhof wen Metanoia 32-6
Eendrag wen Medies 31-0
28 Februarie
Helshoogte wen Goldfields 77-3
Helderberg wen Akademia 40-3
Medies wen Kolonieshof 24-20
Huis Marais wen Metanoia 57-7
Eendrag wen Simonsberg 20-3
Majuba wen Dagbreek 17-12
Elsenburg wen PSO Libertas 29-7
Wilgenhof wen Huis Visser 20-17
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |