Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
567 dae tot afskop
2010
WEER Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Kampus Rugby
Tukkies klop Shimlas, Maties enigste onoorwonne span
03/03/2008 10:01:39 AM - (SA)

Tukkies het vinnig herstel ná hul 55-24 nederlaag teen die Ikeys verlede week en het die Shimlas van Bloemfontein dié naweek 32-14 geklop.

Die Shimlas het die Universiteit van Johannesburg verlede week 54-6 verwoes, maar kon nie die mas opkom teen die span van Pretoria nie.

Puntemakers:

Shimlas – Drieë: Danny Theron, Wouter Stieger. Doelskoppe: Sias Ebersohn, Boer van Niekerk.

Tukkies – Drieë: Jaimie McKenzie (3), Johan Booysen. Doelskoppe: Chandré Botha (3). Strafskoppe: Botha, Joey Mongalo.

Maandagaand speel die Maties teen die NWU-Pukke, die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) speel teen die NMMU en die Ikeys speel teen die Universiteit van Johannesburg.

Maties, wat een wedstryd gewen en een gelykop gespeel het, is die enigste onoorwonne span in die kompetisie.

    
VIND
Braai-eenhede
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |