|
|||||||||||
|
Kampus Rugby
Uitslae van die Steinhoff-nuwelinge-toernooi
19/02/2008 03:25:02 PM - (SA)
Die nuwelinge-rugbytoernooi se finaal sal komende Maandag beslis word. Hier is van die uitslae:
7 Februarie
Helshoogte 15 Majuba 12
Wilgenhof 15 Huis Marais 12
Helderberg 23 Academia 5
Simonsberg 10 Oude Pieke 5
Libertas 14 Medies 5
Kolonieshof 29 Metanoia/Goldfields 5
Elsenburg 19 Eendrag 5
Dagbreek 36 Huis Visser 3
Kalender
Eindstryd: Plaat
15 Februarie
17:00 B-veld
Eindstryd: Premier
18 Februarie
17:00 Stadion Voorwedstryd vir Maties vs. Tukkies
|
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |