|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Kampus
Hiervoor sê ons nee op Valentynsdag
14/02/2008 10:37:31 AM - (SA)
Dit blyk die tradisionele wit-en-rooi-kleurskema wat jaarliks op Valentynsdag vir óf klere óf dekor by danspartye gebruik word, is vir die meeste Maties ’n cliché. Daarmee saam is onderklere ook nie die ideale geskenk op dié dag nie. Leanne Stander en Rozanne Els het op die kampus gaan hoor wat Stellenbosch-studente nie op Valentynsdag wil hê of doen nie.
Elisca Vlek: “Moenie my weer na Mugg & Bean toe vat vir ’n Coke nie.”
Chenao Bell: “Don’t want to sit alone at home. I want to go out and be surprised.”
Corlia Visagie: “Hy moenie dat jy ooit betaal nie.”
Ndenguino Mpi: “No arguments!”
Gina Castignani: “Not any extreme sports or being set up!”
Dries Bester: “My meisie moet my nie los nie.”
Gillian Toplis: “Don’t want to stay at home or to break-up on Valentine’s.”
Hanneke van Wyk: “Wil nie bewonderaarskaartjie van ’n lesbiër kry nie.”
Natasha Goncalves: “Send a gift to the wrong person.”
Craig le Roux: “No teddybears.”
Shane Daniels: “Moenie jou girl biblioteek toe vat nie.”
Fatima Higgins: “Don’t do the dress code – to wear red is corny.”
Wim Boshoff: “Kerse en rooi onderklere.”
Quinton Sullwald: “Om tussen twee dates te kies.”
Jo-anne Ho: “Geen onderklere nie.”
Lindy-Lee Prince: “I don’t like flowers (I’m allergic) and people wearing red and white.”
Inge Adams: “Onderklere . . . en ek wil nie ’n stripshow hê nie.”
Thea Jacobs: “Enigiets is ’n groot no, no – dis te gekommersialiseer.”
Herman Botha: “Rooi rose is ’n cliché en moenie jou studieleier ’n oopmondsoen gee nie.”
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |