|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Kampus
Nuwe pret sorg vir hope aksie
17/04/2008 05:06:42 PM - (SA)
Die tweede jaar van ’n nuwe interkoshuis-aktiwiteit, Pro6-quad-krieket, het verlede week in Eendrag begin. BERNARD BRAVENBOER het die aksie met die kamera gaan vasvang. Die hele week het wedstryde tussen Eendrag, Dagbreek, Majuba en Wilgenhof in die koshuise se vierkante plaasgevind.
Die manne van Eendrag en Wilgenhof skud blad.
Waar is nou ’n beter plek om na aksiekrieket te kyk as op die koshuis se dak?
’n Majuba-speler reg vir aksie.
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |