|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Kampus
Maties sê hul sê oor dáárdie nag...
13/03/2008 10:11:41 AM - (SA)
ROZANNE ELS en LEANNE STANDER het die strate op Stellenbosch ingevaar om by Maties te hoor wat hul mening van die polisie se optrede in die dwelmklopjag was.
Hsuan Lan (19): “I think it’s good what they did, but the way they went about it is the wrong way. They could have done it in a better way.”
Jody Ribtan (20): “It looked excessive. They came in with guns and combat gear. The police looked like they expected lots of drugs.”
Bianca Uys (19): “Ek is nou bang vir die polisie, hulle moet ons beskerm. Hoekom is daar geen inhegtenisnemings nie?”
Angelo Hoffmann (18): “Ek is teen vrouemishandeling. Die mans (polisie) mag nie vroue deursoek nie. Dit is baie ontstellend. Al het die polisie ’n lasbrief gehad, pla sommige goed wat hulle gedoen het.”
Suzanne Basson (18): “Hulle kon ten minste die mense kalm gehou het. Mense is effens gekuier en dit kan tot meer geweld lei. Die polisie moes gesê het wat aangaan.”
Samantha Booyens (18): “A drug raid is a good idea, but only if it is handled correctly and people not treated like animals. Most of the people were innocent.”
Edwina Martin (23): “Dis terrible. Ons moet kan opkyk na die polisie.”
Carien Els (21): “Ek het geen pyn as die polisie klopjagte hou nie, maar dis nie nodig om barbaars op te tree nie. Ons wil nie in ’n plek kuier waar coke dealers is nie.”
Mathys Briers-Louw (22): “Die manier waarop die polisie opgetree het, is verkeerd, maar dis reg dat die plekke ge-raid is.”
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |