|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Kampus
Dagbreek, Huis Francie wen massasêr
06/03/2008 11:57:38 AM - (SA)
DIE laaste ronde van massasêr is verlede Donderdagaand in die Klein Libertas-teater gehou en het groot vermaak vir ’n ieder en ’n elk gebring.
Die eerste en tweede plekke vir vanjaar was:
Mans
1. Dagbreek
2. Eendrag
Dames
1. Huis Francie
2. Serruria
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |