|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
![]() Foto: LEANNE STANDER
Kampus
Valiant terug op Universiteit
06/03/2008 11:00:26 AM - (SA)
Valiant Swart het vanjaar besluit om weer die boeke af te stof en te studeer. Hy doen sy honneurs in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. By hom is voor van links Marcia Krige (19) en Christiaan Sleigh (19). Agter van links is Sulene Pienaar (20) en Melissa Boonzaaier (21).
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |