|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Stem per SMS vir jou gunsteling foto
15/05/2008 09:10:22 AM - (SA)
Lesers kan tot 21 Mei stem vir die topdrie in Die Burger se natuurfotokompetisie. Lesers moet hul SMS-boodskap begin met “my foto”, gevolg deur die nommer van die foto van hul keuse. SMS’e kan gestuur word na 34588 en kos R2,00 per sms.
1. BASIE VAN ZYL se simmetriese swarttobies op die Macassar-strand.
2. J.L. DU PLESSIS se blomme- en druppelhalssnoer
3. FERDI BRAVENBOER se olifantkoei met haar kalfie by die Hapoor-watergat in die Addo-olifantpark
4. HANNES LOCHNER se roepende visarende in die Krugerwildtuin
5. ESMARI WIUM se ma en welpie in die Serengeti in Tanzanië
6. J.S. DE LA BAT se olifante in die Ngorongoro-krater in Tanzanië
7. NEELS BEYERS se flamink-spieëlbeeld
8. MARTHIE BURGER se vlooisoekers naby die Berg-en-Dal-ruskamp in die Krugerwildtuin
9. BERNARD PRETORIUS se sonsondergang op die eiland Pharos in Griekeland
10. JOHAN BEYERS se foto van ’n hamerkop met ietsie te ete in die Chobe-wildtuin in Botswana
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |