|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 34
12/05/2008 03:36:48 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
In die Chobe Nasionale Park in Botswana. Foto: Edward Duckitt
Druppende water teen ’n vinnige sluiterspoed van 1/4000 sek. Foto: Edward Duckitt
Hierdie olifante drink water langs die Choberivier in die Chobe Nasionale Park in Botswana. Foto: Horton Griffiths
Zebras in die Kruger-wildtuin. Foto: Thinus Visser
’n ‘Bearded Dragon’. Foto: Rodnick Biljon
’n Jakkels by Saddle Hill, so ’n paar kilometer van Luderitz in Namibië. Foto: Gerda Steenkamp.
Ek het hierdie foto uit die lug oor die suidelike gedeelte van die Langebaan Lagoon met laagwater geneem. Foto: Francois Potgieter
In die Addo-Olifantpark. Foto: Tian Lotz
Langebaan in die aand. Foto: William Jelbert
Net voor die son opkom oor die Bergrivier naby Velddrif. Foto: Awie Badenhorst
Langvlei naby Wildernis op die Tuinroete. Foto: Frederick van Heerden
Sonvanger – op Maitlandstrand by Port Elizabeth. Foto: Charl Gerber
Op Stellenbosch. Foto: Ramola Chauhan
Twee kameelperde het ’n ‘meningsverskil’ in die Kgalagadi-oorgrenspark. “Die een wou die ander een met sy kop onder op die maag slaan, en met die opkomslag het die ander een se been oor sy nek vasgehak,” skryf Ryno Ferreira.
’n Malgas land. Foto: Awie Badenhorst
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |