|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 33
12/05/2008 03:13:06 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
’n Honger kameelperd by Onder-Sabie afgeneem. Foto: Gerrit Bastiaanse
By die Roodeplaatdam. Foto: Francois Loubser
Een van die Nossop-ruskamp se Wit Wang-uiltjies in die Kgalagadi-oorgrenspark. Foto: Willem Smit
’n Jagluiperd in aksie by Zebula in Warmbad. Foto: Mitchell Krog
’n Vaalboskat in die Kgalagadi-oorgrenspark. Foto: Ansie Rossouw
’n Laatmiddag wolkskouspel. Foto: Susan de Waal
Vroegoggend in Nxai Pan, Botswana. Foto: Cheryl Vroom
Egiptiese ganse in Claremont Tuine. Foto: Mogamat Gasant
Op ’n plaas naby Willowmore. Foto: Marsy Olivier
Bloubergstrand. Foto: Manie Wessels
Troupante in die Kruger-wildtuin. Foto: Gerrit Bastiaanse
Modderblik: Hierdie olifant in die Addo-Olifantpark het ’n lekker modderbad gevat. Foto: Charl Lyell
Sonsondergang in die Kruger-wildtuin. Foto: Christine Oosthuizen
Nie lus vir ’n kamera nie. Foto: Jan Bronkhorst
Vlinder op ’n blom in Port Elizabeth. Foto: Timonthy Olls
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |