|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 31
07/05/2008 11:06:10 AM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Op ’n plaas by Magaliesburg geneem. Foto: Mitchell Krog
Twee rooibokramme spook sake uit. Foto: Trevor Butler
Aalwyne op ’n plaas buite Caledon. Foto: Willem Burger
Sonsondergang oor die mielies. Foto: Ruan Kleynhans
Papegaaie in Monkeytown. Foto: Julian Heesen
’n Steenvis in die akwarium in Kaapstad. Foto: Melanie Aucamp
’n Koedoekoei in die Kruger-wildtuin op pad na Satara. Foto: Pieter Potgieter
’n Boomslang eet ’n padda by die Thsokwane-piekniekplek in die Kruger-wildtuin. Foto: Verita van der Merwe
In die Drakensberge naby Giants Castle. Foto: Francois Loubser
’n By wat nektar soek. Foto: Marilise de Koker
Sossusvlei, Namibië. Foto: Thomas Dreesbeimdieke
“Verliefde “ Pofadders naby Botrivier. Foto: Anton Human
’n Pelikaan noord van Hentiesbaai (Namibië). Treurnicht du Toit
Dou op ’n blom. Foto: Carin Visser
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |