|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 30
05/05/2008 07:44:35 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Gonubie-strand. Foto: Chrisna Snyman
Naby Kwang, net noord van Nossob in die Kgalagadi-Oorgrenspark, het hierdie sekretarisvoël dit beslis te naby aan die kiewiet se nes gewaag en moes dit toe ontgeld. Foto: Etienne Terblanche
Net ná ’n reënbui by Rawsonville. Foto: Lizette Steyn
’n Walvis by Hermanus. Foto: Ken Moore
Net voor sonsondergang op die pad na Rooi Els. Foto: Danie van der Merwe
Sneeu op die Waboomsberge net noord van Ceres. Foto: Marius Wheeler
Inspeksietyd. Foto: Jacques de Villiers
Waterdruppeljies op ’n spinnerak. Foto: Brad Elliot
’n Renoster slaap op die rand van Lake Nakuru in Kenia. Foto: Lisa Stone
Aggeneys langs die N14 in die Noord-Kaap. Foto: Hannelie Nel
Die welbekende Witpoortjie-waterval in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin. Foto: Mitchell Krog
Voëls in ’n tuin. Foto: Francois Loubser
Dié luiperd is laatmiddag hoog in die takke langs die Kwairivier in die Moremi Nasionale Park, Botswana, afgeneem, skryf Stephanus de Lange
Sonsondergang in die Strand terwyl ’n front oor die Skiereiland beweeg. Foto: Johan Strijdom
’n Laning in die Botaniese tuin op Pietermaritzburg. Foto: Etienne Nel
Olifante in die Addo-olifantpark. Foto: Johan Zwiegers
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |