|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 28
30/04/2008 06:09:46 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Twee jong luiperds speel in die water by Jukani net buite Mosselbaai. Foto: Danie Pretorius
Foto: William Veitch
Rooibokke in Chobe, Botswana. Foto: Cheryl Vroom
Gordonsbaai. Foto: Nikki Posthumus
Groot Toring naby Calvinia. Foto: Raad de Waal
Geneem by ’n waterval in Hoedspruit. Let op die insekte wat op die padda sit, selfs op sy een oog, skryf Lurina Eykelenboom-Fourie.
In die Helderberg-natuurreservaat. Foto: Ernst Laubscher
Maldives. Foto: Ewan Randall
Die seekoeigat in die Kruger-wildtuin. Foto: Hilda Loubser
“Ek sien jou!” ’n Leeuwyfie in die Lion Park by Lanseria, Johannesburg. Foto: Mari Benade
’n Wolkkombers oor die berge by Stutterheim. Foto: Theo Ferreira
’n Krap op die strand in Pondoland, Wildekus. Foto: Stephan Theron
’n Akkedissie bak in die son by Augrabies. Foto: Marco Burger
Ek het hierdie veldlikkewaan wat die brulpadda aan sy snoet beet het, in die Kruger-wildtuin afgeneem, skryf Christo Stemmet
Visserman op Bazaruto-eiland, Mosambiek. Foto: Hanlie Spalding
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |