Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 24
25/04/2008 12:25:35 PM - (SA)

’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.

 

Sonsopkoms in Knysna. Foto: Ilse Gerlach

 

Laat in die middag by die riviermond in Sedgefield. Foto: Wilfred Jonckheere

 

Vroegoggend op Tietiesbaai. Foto: Nic Redelinghuys

 

Hierdie kalant was redelik groot en grillerig, maar het gelukkig stil bly sit terwyl die kamera rondom hom gekliek het, skryf Lurina Eykelenboom-Fourie

 

’n Wildehond vroegoggend in die Kruger-wildtuin. Foto: Liza-Mari Swart

 

Geneem in Somerset-Wes tydens die “Blue Moon”-verskynsel. Foto: Thys Lombard

 

Die foto is geneem nadat twee mannetjies in ’n geveg met mekaar betrokke was. Foto: Yvonne Gordon

 

Die son kruip agter die wolke weg. Foto: Mariet Adriaanse

 

Die seegrot by Waenhuiskrans. Foto: Abré van Wyk

 

’n Meerkat sit in die son en bak naby Augrabies. Foto: Gawie van der Merwe

 

Ons was besig om ’n doring-Kersboom te versier toe die verkleurmannetjie sy opwagting maak, skryf Corné Ferreira.

 

Spieëlbeeld. ’n Vlakvark in die Addo-Olifantpark. Foto: Adéle van Schalkwyk

 

Hierdie foto gee nuwe betekenis aan die spreekwoord: “Elke donker wolk het ’n goue randjie. Dit is by Wavecrest in Transkei. Foto: Johan Dorfling

 

Die Perito Morino-gletser in Patagonië, Argentinië. Foto: Henk Schagen

 

Ek het hierdie foto in die Koëlbaai-omgewing geneem – beslis een van die mooiste fynbos-kusstreke in ons land, skryf Basie van Zyl

 

    
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
519 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |