Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 23
24/04/2008 04:15:29 PM - (SA)

’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.

 

Hierdie foto is tydens ’n onlangse vakansie in Mosambiek (Inhambane naby Barra Lodge) geneem, skryf Manie Wessels

 

Kampsbaai. Foto: Hougaard Malan

 

Settlers Park, Port Elizabeth. Foto: Marion Marais

 

Twee aasvoëls wat wag dat die etensklok moet lui naby Skukuza in die Kruger-wildtuin. Foto: Cecile Theart

 

Wellington op ’n donker skemersaand. Foto: Anvo de Villiers

 

Die seekoei in die Serengeti het vreeslik geblaas en gespoeg, maar die voëltjie het hom nie laat afskrik nie, en bly sit. Foto: Esmari Wium

 

’n Slanghalsvoël met sy vangs by die Milnerton-lagoon. Foto: Lance Groenewald

 

’n Koedoekoei smelt weg tussen die herfskleurige blare van Mopaniebome en –struike in die Kruger-wildtuin. Foto: Jaco van Niekerk

 

Die zebras in die Ngorongoro-krater in Tanzanië was baie spelerig, en dit lyk omtrent of hierdie een vir ons lag, skryf Esmari Wium.

 

Die voël (swift tern) vang vis in die Milnerton-lagoon. Foto: Lance Groenewald

 

Robbe in die V&A Waterfront. Foto: Floris Pentz

 

’n Perdyby in die Harold Porter-natuurreservaat by Bettiesbaai. Foto: Chris Joubert

 

Dié foto van ysberge en die Antarktiese landskap is op Kersdag 2004 geneem, skryf Deon Knobel

 

’n Hierdie honger leeufamilie in die Kings Camp-wildreservaat. Foto: Ernst Scriba

 

In die onderwêreld Eden van Port Elizabeth is selfs die slakke kleurvol, skryf Juan Snyman.

 

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |