|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 22
23/04/2008 04:43:37 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Sonsopkoms in die Karoo tussen Beaufort-Wes en De Rust. Foto: Frikkie Rupping
Twee olifante speel in die Kariega Game Lodge, Oos-Londen. Foto: Michelle Myburgh
Herfs in die Pietermaritsburg Botaniese tuin. Foto: Etienne Nel
’n Skoenlapper in Stellenbosch. Foto: Charis Scott
Ek was baie gelukkig om die vlinder in vlug te kon kry (Kirstenbosch), skryf Paul Hendriksz
Ryp vroegoggend in die Williston-omgewing. Foto: Tommie Corbett
Onderweg van Walvisbaai na Sossusvlei. Foto: Jonine Louw
Leeus is in die Ngorongoro-krater in Tanzanië. Foto: Berend Mulder
Die herfskleure in die park het pas hul verskyning begin maak met bome getooi in geel, rooi en oranje. Foto: Vivan Watts
Dit is ’n eenvoudige foto, maar bevat baie elemente van die natuur, naamlik grond, water, lug en die vetplantjie self wat lewe voorstel, skryf Johan Hollenbach.
’n Strelitsia vroegoggend by Wavecrest in Transkei. Foto: Johan Dorfling
’n Tuin-padda. Foto: Bonita Malherbe
’n Seevoël in Big Bay. Foto: Lindsay Hogg
Ganse in Welgevonden, Stellenbosch. Foto: Gerrit Avenant
’n Strand-jakkals se spore vroegoggend in Namibië. Foto: Christo Lombard
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |