|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 21
23/04/2008 10:50:29 AM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Slaaptyd vir dié leeu! Foto: Carel Stander
’n Voëltjie by die Algeria-bosboustasie. Foto: Hein Koegelenberg
Vakansie by Gourits-riviermond. Die terugspoel van see na springgety het ongelooflike “skilderye”op die sand agter gelaat, skryf Rita Cronjé
Dié foto van die liefdevolle kamele is vroegoggend langs die kus by Mombassa geneem, skryf Chris Joubert
Piesangs en skoenlappers. Foto: Riana Goosen
Visarend met sy vangs in die Chobe-wildtuin, Botswana. Foto: Johan Beyers
Valsbaai vanaf Kaappunt. Foto: Fred Borchardt
’n Donderstorm aan die oewer van die Kwandorivier in die Caprivi. Foto: Ruan du Plessis
Op ’n onlangse besoek aan die Addo-Olifantpark het ons op die twee vlakvarke afgekom. Waaroor die onderonsie was, weet ek nie, skryf Adéle van Schalkwyk.
’n Agama op ’n gebrande Protea-tak in die Langeberge, Suid-Kaap. Foto: Anita Wheeler
Die silhouette van die flamink is afgeneem in Strandfontein se waterwerke in Kaapstad. Foto: Lance Groenewald
Die spinnekop is besig om ’n bytjie te vang. Foto: Lorraine Visser
Op Stellenbosch. Foto: Mike Blanckenberg
’n Rooi-perdeby versamel stuifmeel in ’n tuin in Simonstad. Foto: Pierre Steytler
Olifanttrane in die Addo-olifantpark. Foto: Ian van Romburg
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |