|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 20
22/04/2008 01:28:31 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Etosha. Foto: Gustav Styger
’n Waterval in die Silwermyn-natuurreservaat naby Kalkbaai en Vishoek. Foto: Marizanne Viljoen
Sossusvlei, Namibië. Foto: Marcia Camargo
Die Hel, Gamkaskloof, in die Swartberge naby Oudtshoorn. Foto: Stephan Theron
Sonsondergang. Foto: Adriaan van de Venter
’n Baba-rob by Dwarskersbos. Foto: MArius Venter
Ek het hierdie “White-faced Whisteling Duck” tydens ons besoek aan Birds of Eden afgeneem, skryf Johan Badenhorst.
’n Padda in ’n tuin in Despatch. Foto: Dave Oosthuysen
Die St. James strand in Muizenberg. Foto: Basie van Zyl
Sonsopkoms in Veldrif op die weskus. Foto: Lyn Ginsberg
Die Epupa-waterval op die Kunenerivier in die noorde van Namibië (Kaokoveld). Foto: Ruben R. Titus
Sonsondergang in die Doebai-woestyn. Foto: Jacques Greeff
Die foto is in die Namibwoestyn geneem. Foto: Elfreda Rabe
Ek het die foto van die reier geneem net voor hy geland het. Dis geneem by die “eendjiedammetjie” in Secunda. Foto: James Harris
Sonsondergang by Blaauwbergstrand. Foto: Lynn Grové
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |