|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 19
21/04/2008 04:23:25 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Dié zebra van Hamerstein Lodge, Namibië, gaap van die hitte, skryf Rozelle Zamudio
’n By langs ’n aalwyn in die Karoo Nasionale Botaniese Tuin by Worcester. Foto: Chris Joubert
Ons het toegekyk hoe ’n leeuwyfie ’n blouwildebees vang. Die twee mannetjies het oorgeneem en begin baklei oor wie die beste stuk vleis gaan kry, skryf Ben ter Huurne
Net na sonsopkoms op Jeffreysbaai. Foto: Sonita Henning
Gestreepte liefde. Foto: Ben ter Huurne
Een van sewe leeuwyfies wat langs die Sandrivier naby Skukuza besig was om te jag. Foto: Jacques de Villiers
Bidsprinkaan. Foto: Gavin Falck
Die vinke het ’n nes in die boom gebou en die mannetjie was nog besig met sy afrondingswerk. Foto: Beulah Annandale
Territoriale rofstoei – Koggelmanderstyl. Foto: Andy Gooch
Dié babaskilpad glimlag vir die kamera. Foto: Andries Krause
’n Stormagtige aand in die Kalahari. Foto: Jan Erasmus
’n Trapsuutjies. Foto: Heleen Bakkes
’n Nuuskierige Neushoringvoël. Foto: Hennie van Wyngaard
’n Wandelpad in New Forest, naby die dorpie New Milton, in die suide van Engeland. Foto: Irma Estherhuizen
Ek het hierdie ‘verliefde’ bobbejaanpaartjie by Kaappunt gesien en ek moes eenvoudig ’n foto neem, skryf Foto: Melita Weideman
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |