|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 18
21/04/2008 12:09:31 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Wildehonde by die Madikwe Hills- wildresevaat. Foto: Antoinette van der Vyver
Bontebok op Kaappunt se sandduine. Foto: Basie van Zyl
Ek weet sonsondergange is clichés, maar ek het ’n ding vir boompies alleen in die vlakte. Ek kon nie dié drie teen die Bosveld-sonsondergang weerstaan nie, skryf Carel Stander.
Blomtyd in die Biedouwvallei. Foto: Chris Joubert
’n Rooikophoutkapper in ’n tuin in Pretoria. Foto: Jan Prinsloo
Ek het op dié leeu afgekom terwyl hy besig was om ’n maaltyd te geniet, skryf Ben ter Huurne
Canola-velde in die Caledon-omgewing. Foto: Charles Flemming
’n Bosluisvoël het wat ’n skerpioen gevangin die Weskus Nasionale Park, Postburg. Foto: Awie Badenhorst
Moenie slapende katte wakker maak nie (Kariega-wildreservaat, Oos-Kaap). Foto: Karien Wolmarans
’n Perfekte somersaand op Bloubergstrand. Foto: Michelle Stassen.
Dié bloublasie het een oggend op hierdie pragtige skulpbesaaide strand uitgespoel. Foto: Suzette de Goede
Twee jong leeus (broer en suster) by die Sea View Lion Park net buite Port Elizabeth. Foto: Anthonie Scholtz
Ek het een laat, warm Sondagmiddag na die Sonstraaldam in Durbanville gegaan om met my nuwe lens te speel. Die gans het homself gebad deur sy kop onder die water deur te druk, of miskien wou hy ook net afkoel, skryf Amanda du Toit.
Lake Matheson – Nieu-Seeland (Suid-Eiland). Foto: Lindie Rossouw
Ek het hierdie foto van die witkruisvleivalk (black harrier) op die privaat wildreservaat, Elandsfontein, naby Langebaan geneem, skryf Elisma Venter
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |