|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 16
18/04/2008 09:52:49 AM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Die foto is by L’Agulhas op ’n vroeë wintersoggend geneem. Foto: Fredy Mohorich
Foto geneem op Lambertsbaai. Die klipvissie swem gelukkig weer. Foto: Stefan Bekker
’n Naaldekoker in George se botaniese tuin. Foto: Mel Dicker
Junie 2007 op Ceres. Foto: Maans le Roux
’n By wat nektar insamel. Foto: Kobus Pretorius
Blommetyd op die plaas Matjiesfontein naby Nieuwoudtville. Foto: Jacky Steenkamp
Mooimaak bly maar deel van die vroulike spesie se daaglikse roetine! Hier is twee leeususters besig daarmee in die Kgalagadi Oorgrenspark, skryf Marius Kritzinger
In die tuin. Foto: Robert Laurie
’n Apie sit op ’n tak en kyk rond. Hy soek seker sy maats, skryf Giliomee Jacobs
Vroegoggend by Hoedjiesbaai op Saldanha. Foto: Tim Cubitt
Sonsondergang. Foto: Melt Hugo
Voëltjie op ’n Protea by die Hugenote-monument op Franschhoek. Foto: Giliomee Jacobs
Dassie op Stilbaai. Foto: Dieter Lubbe
Hierdie foto is geneem in Buffeljagsfontein – net duskant Pearly Beach. Foto: Elna Geldenhuys
Die spinnekop het hom tuisgemaak tussen die blomme in ’n tuin op Graaff-Reinet. Foto: Sampie Marais
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |