|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 15
17/04/2008 03:22:00 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn
’n Oomblik van stilte. Foto: Vanessa de Villiers
Helskloofpas in die Richtersveld. Foto: André Marais
Vroegoggend op Port Nolloth. Foto: Melita Weideman
Dié reier is in Everglades, VSA, afgeneem, skryf Francois Malan/
Dié rooikat het doodstil gaan staan sodat ek ’n foto kon neem, skryf Steve Miller
Drie vlakvarke in die Addo-Olifantpark. Foto: Zelda Bal
’n Groen boomslang. Foto: Roy Sproul
Sonsopkoms oor Gordonsbaai. Foto: Thys Carstens
’n Mistroostige dag by Piekenierskloof – dit kyk uit oor Citrusdal. Foto: Fredy Mohorich
’n Leeuwyfie bo-op ’n sandduin bespied die omgewing in die Kgalagadi Oorgrenspark. Foto: Marius Kritzinger
Sonsopkoms langs die Tsitsikamma-kus op die Otter-wandelpad. Foto: Albertyn Potgieter
Prentjiemooi natuur by Malmesbury. Foto: Roy Sproul
’n Hiëna in die Kruger-wildtuin. Foto: Sarinda Nel
Op Strandfontein aan die Weskus het ’n paar seuns laatmiddag in die vlak water gespeel. Foto: Marcel Vosloo
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |