Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 14
17/04/2008 12:29:42 PM - (SA)

’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn

 

Hierdie leeumannetjie is een van twee wat op die Pumba Wildplaas in die Oos-Kaap onder ’n boom lê en slaap het. Hulle het wakker geword van die voertuig se geraas en het regop gesit vir ’n paar foto’s, skryf Elske Johnson.

 

’n Reuse-Amanita muscaria (30cm in deursnit) wat ek in ’n denneplantasie net bo die Coetzenburg-sportgronde op Stellenbosch raakgeloop het, skryf Michael C. Bester

 

Twee flaminke op Walvisbaai, Namibië. Foto: Pierre Louw

 

Die son sak oor ’n dooie boom op pad na Darling aan die Weskus. Foto: Roy Sproul

 

’n Luiperd in Etosha. Foto: Daleen Welgemoed

 

Mamma gee vir baba kos by ’n voerbak in Uilenkraalsmond. Foto: Marina Carstens

 

Zebras wei in gelid ná somerreëns in die Addo-Olifantpark. Foto: Quinta Fourie

 

Ek het hierdie Kiewiet naby Kathu in die Noord-Kaap afgeneem. Hier is heelwat voëls, ten spyte van die feit dat die Kalahari maar droog is, skryf Jan Erasmus

 

Hierdie koringkriek lyk werklik of dit ’n skaalmodel uit die dinosourusse se tyd is! Ons het hom op ’n warm dag langs die Oranjerivier in Namibië gekry, skryf Karlwim Heese

 

Twee seemeeu-kuikens wag op hul ma. Foto: Steve Millier

 

Die Colorado-rivier soos wat deur die Grand Canyon vloei. Foto: Rian Roets

 

Lente in die Hantam! Die gholfbaan buite Calvinia is oorspoel deur ’n see van Namakwaland-daisies. Foto: Danél van der Merwe

 

’n Vinkie is besig om sy nessie voor te berei. Foto: Ruan van Heerden

 

’n Lui seekoei by die Mpongo Privaat Wildreservaat buite Oos-Londen. Foto: Brett Vos

 

’n Dassie bo die ou hawe op Hermanus. Foto: Anthony Evert

 

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |