|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 13
21/04/2008 09:11:03 AM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Sewe leeus het ’n dragtige rooibokooi gevang. Foto: Johan Kleynhans
Dié twee zebra’s is in die Ngorongoro-krater in Tanzanië geneem. Foto: Esmarie Wium
Die letsels van die lewe op ’n ou leeu se gesig. Foto: Carina van Wyk
In die tuin. Foto: Lindsay Hogg
Sonsondergang. Foto: Lorinda Spies
Dié byevanger is in Laersabie afgeneem. Foto: Fanie Ras
’n Seevoël duik om ’n vis te vang in die Milnerton-lagoon. Foto: Lance Groenewald
’n Gelukkige blouaap-gesin by Skukuza. Foto: Carina van Wyk
Fynbos – Sewejaartjies naby McGregor. Foto: Pieter de Vos
’n Groot trop olifante het ’n modderbad geneem en die wal was later so glad dat die laastes baie moeilik uitgekom het, skryf Jannie van der Merwe
Hierdie stroompie is in die Mantega-natuurreservaat in Swaziland afgeneem. Die natuurskoon daar is pragtig, skryf Manie Wessels
Twee bokkies “soen” mekaar in die Kruger-wildtuin. Foto: Rozelle Franken
Twee leeus in die Kgalagadi-oorgrenspark. Foto: Leonie Burger
’n Groep krokodille wat van bo af afgeneem is. Foto: Louis de Preez
’n Padda (arum lily frog) in ’n tuin in George afgeneem. Foto: Gavin Falck
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |