Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 12
16/04/2008 09:10:26 AM - (SA)

’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.

 

Geneem vanaf Skulpiesbaai in Struisbaai met die Agulhas-ligtoring in die agtergrond. Foto: Lana Celliers

 

Lastige steenbokkie in die Moremi-wildreservaat in Botswana. Foto: Albertyn Potgieter

 

Sprinkaan by Wolfdrif naby Clanwilliam. Foto: Alewyn Burger

 

’n Visarend vroegoggend in die Kruger-wildtuin. “Ek het oorbelig om bietjie detail op die boom en die visarend te behou en die agtergrond amper ’n “washed out”-effek te gee,” skryf Carel Stander

 

Etende eekhorinkie. Foto: Charl Pretorius

 

Sonsondergang oor Langebaanmeer. Foto: Liana van Aswegen

 

’n Buffel in die Kruger-wildtuin. Foto: Sarinda Nel

 

Sonsondergang in Durbanville. Geneem met Nokia N73-selfoon. Foto: Eddie Fivas

 

Kgalakgadi. Foto: Stephan Terblanche

 

Ek het hierdie Swartsuikerbekkie in my vrou se blomtuin op ons plaas net buite Uitenhage afgeneem, skryf Johan Hurter

 

Drie jagluiperdwelpies speel in die lang gras. Foto: Ben ter Huurne

 

’n Pragtige jong koedoekoei in die Kruger-wildtuin. Sy het vir ons geloer, half nuuskierig, glad nie skrikkerig nie, skryf Neil Snyders

 

Die Visrivier-canyon in Namibië. Foto: Ansie Benadé

 

’n Baba Piet-my-Vrou word gevoer. Foto: Zaria Delport

 

Ek is onseker van die voëltjie se naam, maar is seker dis ’n visvangertjie. Die foto is op ’n brug in die Kruger-wildtuin geneem, skryf Riaan Karsten

 

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |