|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 9
14/04/2008 01:12:07 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn
’n Luiperd in die Chobe-wildreservaat in Botswana. “Dit was ons laaste dag in Botswana en hy was al wat ons nodig gehad het om die groot vyf te voltooi,” skryf Albertyn Potgieter.
Brullende leeus. Foto: Ben ter Huurne
’n Saalbek-ooievaar by die vervoerdam naby Pretoriuskop.
Geneem in die Koelbaai-fynbosarea. Die broeikleure op hierdie Jangroentjie was opvallend, skryf Basie van Zyl.
Ek het gehou van die lyn wat die bontebokke en hul spore op die gladde sand gevorm het, skryf Basie van Zyl.
Laksman wat sy prooi aan die pen van ’n doringdraad ophang...Foto: Leon Basson
Die foto is op ’n wal geneem oor ’n droë pan net mooi toe die swerm wit voëls verby gevlieg het. Foto: Carel Stander
’n Kreef probeer onder ’n rots skuil. Foto: Roy Sproul
’n Steenbokkie tussen Hondeklipbaai en Lutzville. Foto: Maryna Mouton
’n Rusperpapie in die Drakensberge by die “Monk’s Cowl”-kampeerterrein. Foto: Reyno Nel
Sonsondergang op Hermanus. Foto: Christa van der Merwe
Fyn spoortjies in die modder by Verneukpan. Foto: Frohan Visser.
Hierdie twee besoekers aan die Oseanarium het nog vreemd en verward voorgekom toe ek hulle ’n paar weke gelede daar ontmoet het, skryf Louise Eksteen.
Sonsondergang tussen Rooi Els en Gordonsbaai. Foto: Lezander Richter
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |