Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 7
11/04/2008 02:18:04 PM - (SA)

’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.

 

Hierdie foto is in die Ngorongoro-krater in Tanzanië geneem. Dit was in die middel van die dag en die leeus het kort ná die vreetsessie omgeval en geslaap. Foto: Esmari Wium

 

Ons het dié boomklimmende dassie raakgeloop by ’n piekniekplek in die Serengeti. Hulle is ontsettend rats en glip van tak tot tak. Foto: Esmari Wium

 

Die soutpanne tussen Bloemfontein en Bultfontein tydens sonsondergang in die goeie ou Vrystaat. Foto: Willie Fourie

 

Die sonsondergang by Tietiesbaai was spesiaal omdat daar ’n boot verby gevaar het. Foto: Annelize Buys

 

’n Bloedrooi sonsondergang by Buffelsbaai. Foto: Marti-Mari Melonas

 

Die wit leeu in die Tygerberg-dieretuin. Foto: Riaan Karsten

 

’n Waterval op ’n forelplaas, Kingfisher, naby Machadodorp. Foto: Cobus Meyer

 

Voëltjie afgeneem by Gouritsmond. Foto: Richard van den Berg

 

Waar die Stille Oseaan en die son by Dutton’s Cove, digby Heroldsbaai in die Suid-Kaap ontmoet, speel die sonstrale ’n simfonie. Foto: Jan Greyling

 

George golfbaan – net so voor herfs. Foto: Mel Dicker

 

Op ’n plaas naby Clarens. Foto: Koos Schoonees

 

Vroegoggend in die Hluhluwe-wildtuin naby ’n watergat. Foto: Barry du Plessis

 

Dié baba-seekoei wei langs sy dammetjie by die Pretoria Dieretuin. Foto: Karen Helberg

 

’n Pragtige sonsondergang oor Pringlebaai. Foto: Joretha Loubser

 

Dit was ’n mistige en reënerige dag in die “Khama Rhino Sanctuary” (Botswana) toe ons die zebras wat baklei, gesien het. Foto: Barry du Plessis

 

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |